731761967702946
top of page

Sports, Entertainment & Events

Entertainment Package: Krone - Loftus N$7700/person

Location

Pretoria - Loftus

Travel Period

19 Aug - 20 Aug 2023

Price

N$7700/person sharing - 4nights

Standard

4 Ster

Zanzibar Beach Holidays

ABOUT THE EVENT

Jy lees reg! Krone by Loftus is bevestig vir 19 Augustus 2023 en jy is genooi.

Jy kan uitsien na top kunstenaars soos Appel, Barto, Bernice West, Brendan Peyper, Christia Visser, Dirk van der Westhuizen, Elandré, Elizma Theron, ELoff, Jan Jan Jan, Juan Boucher, Juanita du Plessis, Kurt Darren, Leah, Liezel Pieters, Nicholis Louw, Prop, Reën, Refentse, Ricus Nel, Snotkop en vele meer. 

Krone is ’n juweel in Afrikaanse musiek se kroon en 2023 gaan beslis weer bewys hoekom dit so is.

“Ons sit die heel lekkerste moewiese saamsing jol aanmekaar. Dit gaan ‘n groot bederf wees. ‘n Krone-vertoning wat julle nog nooit beleef het nie.

PAKET SLUIT IN

  • Ekonomiese kaartjies vanaf Windhoek na Johannesburg

  • Alle lughawe belasting en heffings

  • Lughawe hotel retoer vervoer in Johannesburg

  • 1 nag verblyf by 4 Ster hotel

  • Krone Vertoning kaartjies - Grandstand


UITGESLUIT Bykomende etes en drankies wat nie genoem word nie, Alle Persoonlike Items, Visumkoste waar van toepassing, Reisversekering, Enigiets wat nie genoem word as ingesluit onder insluitings nie, Oornagverblyf onderweg as gevolg van vlugverbindings waar van toepassing

bottom of page