731761967702946
top of page

Sports, Entertainment & Events

Theme Cruise: KRONE BOOTREIS 2025
N$17 700/persoon

Location

Durban (South Africa), Portuguese Island (Inhaca Archipelago) (Mozambique), Durban (South Africa)

Travel Period

02 - 05 Feb 2024

Price

N$17 700/person

Standard

MSC Musica

Zanzibar Beach Holidays

ABOUT THE EVENT

𝗞𝗼𝗺 𝘃𝗮𝗮𝗿 𝘀𝗮𝗮𝗺 𝗱𝗶𝗲 𝗞𝗿𝗼𝗻𝗲 𝗞𝗼𝗻𝘀𝗲𝗿𝘁 𝗸𝘂𝗻𝘀𝘁𝗲𝗻𝗮𝗮𝗿𝘀 𝘃𝗶𝗿 𝗻 𝗺𝗼𝗲𝘄𝗶𝗲𝘀𝗲 𝘀𝗮𝗮𝗺𝘀𝗶𝗻𝗴 𝗷𝗼𝗹!
Durban na Portugese eiland 31 Januarie - 3 Februarie 2025

Klim aan boord die ongelooflike MSC Musica in Durban, en vaar in die diep Blou Indiese oseaan in vir die vakansie van 'n leeftyd! Jy sal wegvaar uit Durban se hawe uit terwyl jou gunsteling Krone Konsert kunstenaars sowel as die MSC vermaak span jou ‘n voorsmakie gee van wat voorlê vir die volgende drie dae, dans, musiek en n moewiese saamsing jol!

Krone Cruise tema passasiers sal vermaak word op eksklusiewe konserte, met al die beste Krone saamsing-medleys van die laaste sewe Krone-vertonings, 'n intieme ontmoet en groet, wereldklas eetplekke sowel as hope Msc Musica aktiwiteite! Rond die perfekte naweek weg af met 'n dag van pret in die son op die pragtige Portugese eiland in Mosambiek!

Bespreek jou Krone Cruise-kajuit nou met slegs N$3500* deposito, sien jou daar!
*Voorwaardes geld

𝗜𝗻𝗴𝗲𝘀𝗹𝘂𝗶𝘁 𝗯𝘆 𝗱𝗶𝗲 𝗽𝗿𝘆𝘀:

  • Retoer Ekonomiese klas vlugte van Windhoek na Durban

  • All belasting en heffings

  • 1 nag verblyf by OR Tambo lughawe of Durban - aand voor die bootreis

  • Alle lughawe/hawe vervoer

  • 4dae/3 nagte MSC Musica Bootreis vanaf Durban na Portugese eiland retoer

  • Alle etes in vyfster restaurante tydens bootreis

  • Luukse binne kajuit - gradeer op na 𝗣𝗥𝗘𝗠𝗜𝗨𝗠 𝗢𝗖𝗘𝗔𝗡𝗩𝗜𝗘𝗪 - 𝗙𝗔𝗡𝗧𝗔𝗦𝗧𝗜𝗖𝗔 @N$1100 p/persoon

  • Alle aktiwiteite & vertonings deur die kunstenaars

 

𝗦𝗟𝗨𝗜𝗧 𝗡𝗜𝗘 𝗜𝗡 Bykomende etes en drankies wat nie genoem word nie, Alle Persoonlike Items, Visumkoste waar van toepassing, Reisversekering, Enigiets wat nie genoem word as ingesluit onder insluitings nie, Oornagverblyf onderweg as gevolg van vlugverbindings waar van toepassing Aanbiedinge is slegs 'n gids en sal wissel - ons gidsprys is gebaseer op die goedkoopste vertrek binne die vasgestelde seisoen en beskikbaarheid is korrek ten tyde van laai.

bottom of page