Sports, Entertainment & Events
Theme Cruise: #girls2027Bootreis
N$19 900/p persoon deel
Location
Voelgoed Media se sestiende #GIRLS-bootreis aan boord van die MSC Armonia gaan 'n onvergeetlike wegbreek wees - 'n bootreis soos gรฉรฉn ander nie, wat nog vir jare lank onthou sal word!
Travel Period
04 - 08 March 2027
Price
vanaf N$19 900/p persoon deel
Standard
MSC Armonia

ABOUT THE EVENT
๐ โ๐ป ๐ก๐ฎ๐๐ฒ๐ฒ๐ธ ๐ป๐ฒ๐ ๐๐ถ๐ฟ ๐๐ฟ๐ผ๐๐ฒ โ ๐๐ผ๐น ๐ฒ๐ป๐ฒ๐ฟ๐ด๐ถ๐ฒ, ๐ผ๐ป๐๐๐ฝ๐ฎ๐ป๐ป๐ถ๐ป๐ด ๐ฒ๐ป ๐ต๐ฒ๐ฟ๐ถ๐ป๐ป๐ฒ๐ฟ๐ถ๐ป๐ด๐ฒ
Voelgoed Media se sewentiende #GIRLS-bootreis beloof om โn onvergeetlike ervaring te wees โ โn wegbreek waar vriendskappe gevier word en herinneringe gemaak word wat nog lank sal bybly.
Of jy saam met jou beste vriendin, suster, ma of kollega reis โ hierdie is jou kans om weg te breek, te ontspan en eenvoudig te geniet.
โจ ๐๐ผ๐ผ๐ด๐๐ฒ๐ฝ๐๐ป๐๐ฒ ๐๐ฎ๐ป ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ฒ๐ฟ๐๐ฎ๐ฟ๐ถ๐ป๐ด
Luukse buite kajuit aan boord die MSC Armonia
Vyfster etes en uitstekende diens
Temapartytjies en dekpartytjies onder die sterre
Wรชreldklas teatervertonings en inspirasiesessies
Kuier saam met bekende kunstenaars
Tropiese eilandbesoek (Portugese Eiland)
Swembaddens, jacuzziโs en ontspanningsareas
Spa- en gimnasiumfasiliteite
Verrassings, geskenke en โn bederfpak
๐บ ๐ฉ๐ถ๐ฒ๐ฟ. ๐๐ฎ๐ป๐. ๐๐ฎ๐ด. ๐ข๐ป๐๐๐ฝ๐ฎ๐ป.
VIER Vier vrouwees, vriendskap en verhoudings in styl.
DANS Geniet die energieke dekpartytjies met sangers en musiek tot laat.
LAG Lag saam met vriendinne en skep herinneringe wat bly.
GENIET Luukse kajuit, heerlike etes en โn program vol vermaak.
ONTSPAN Vat tyd vir jouself โ op die dek, by die spa of by die swembad.
PRET Temapartytjies, verrassings en โn atmosfeer soos geen ander nie.
โ ๏ธ Belangrike Inligting
Pryse is gebaseer op beskikbaarheid en kan verander sonder kennisgewing
โn Deposito verseker jou plek, maar nie die prys nie
Geldige paspoort word vereis
Hierdie bootreis is baie gewild en raak vinnig vol
๐๐ป๐ด๐ฒ๐๐น๐๐ถ๐ ๐ฏ๐ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ฝ๐ฟ๐๐:
Retoer Ekonomiese klas vlugte van Windhoek na Durban
All belasting en heffings
1 nag verblyf voor die bootreis by die City Lodge Umhlanga met ontbyt
Privaat lughawe/hote/hawe vervoer
4dae/3 nagte MSC Opera Bootreis vanaf Durban
Alle etes in vyfster restaurante tydens bootreis
Luukse kajuit - LUUKSE BUITE KAJUIT - ๐๐๐ก๐ง๐๐ฆ๐ง๐๐๐ KLAS
Alle aktiwiteite & vertonings deur die kunstenaars
ย
๐ฃ๐๐๐๐ง ๐ฆ๐๐จ๐๐ง ๐ก๐๐ ๐๐ก Bykomende etes en drankies wat nie genoem word nie, Alle Persoonlike Items, Visumkoste waar van toepassing, Enigiets wat nie genoem word as ingesluit onder insluitings nie, Oornagverblyf onderweg as gevolg van vlug aansluitings waar van toepassing Aanbiedinge is slegs 'n gids en sal wissel - ons gidsprys is gebaseer op die goedkoopste vertrek binne die vasgestelde seisoen en beskikbaarheid is korrek ten tyde van laai.
