Sports, Entertainment & Events
Theme Cruise: KRONE BOOTREIS 2027
N$23 200/p persoon deel
Location
Klim aanboord die MSC Opera in Durban, en vaar in die diep blou Indiese Oseaan na die Portugese Eilande vanaf 27 Januarie 2026 โ 1 Februarie 2027 vir die vakansie van โn leeftyd!
Travel Period
27 Jan - 01Feb 2026
Price
N$23 200/p persoon wat deel
Standard
MSC Armonia

ABOUT THE EVENT
๐ ๐๐ฟ๐ผ๐ป๐ฒ ๐๐ผ๐ผ๐๐ฟ๐ฒ๐ถ๐ ๐ฎ๐ฌ๐ฎ๐ณ โ ๐ ๐ฆ๐ ๐ข๐ฝ๐ฒ๐ฟ๐ฎ ๐๐ฎ๐ป๐ฎ๐ณ ๐๐๐ฟ๐ฏ๐ฎ๐ป ๐ป๐ฎ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ฃ๐ผ๐ฟ๐๐๐ด๐ฒ๐๐ฒ ๐๐ถ๐น๐ฎ๐ป๐ฑ๐ฒ
Maak gereed vir โn unieke 5 Nagte wegbreek waar musiek, ontspanning en seevars vakansie-energie saamkom.
Klim aanboord die MSC Armonia in Durban, en vaar in die diep blou Indiese Oseaan na die Portugese Eilande vanaf 29 Januarie 2027 โ 2 Februarie 2027 vir die vakansie van โn leeftyd! Jy sal wegvaar uit Durban se hawe uit terwyl jou gunsteling Krone-konsert kunstenaars sowel as die MSC Armonia vermaakspan jou โn voorsmakie gee van wat voorlรช vir die volgende drie dae; dans, musiek en โn moewiese saamsing jol!
Krone Cruise tema-passasiers sal vermaak word met eksklusiewe konserte, met al die beste Krone saamsing-medleys van die laaste 8 Krone-vertonings, ontmoet en groet geleenthede, wรชreldklas eetplekke sowel as hope MSC Armonia-aktiwiteite, en natuurlik die ongelooflike Krone Karaoke waar jy die kans sal kry om jou gunsteling liedjie saam met jou gunsteling Krone-kunstenaar te sing.
Rond die perfekte naweek af met โn dag van pret in die son op die pragtige Portugese Eilande in Mosambiek! Kry ook gereed vir lekker tema aande en neem deel in die pret.
Jou vakansie begin reeds voor die boot vertrek, met 2 nagte se verblyf by die 5-ster The Capital Zimbali Ballito in โn Garden Luxury Suite, insluitend ontbyt, plus alle nodige vervoer in Durban vir โn gladde en sorgvrye ervaring.
๐๐ป๐ด๐ฒ๐๐น๐๐ถ๐ ๐ฏ๐ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ฝ๐ฟ๐๐:
Retoer Ekonomiese klas vlugte van Windhoek na Durban
All belasting en heffings
2 nagte verblyf by die ๐ฑ ๐ฆ๐๐ฒ๐ฟ ๐๐ฎ๐ฝ๐ถ๐๐ฎ๐น ๐ญ๐ถ๐บ๐ฏ๐ฎ๐น๐ถ ๐ด๐ฒ๐น๐ฒ๐ฒ ๐ถ๐ป ๐๐ฎ๐น๐น๐ถ๐๐ผ ๐บ๐ฒ๐ ๐ฝ๐ฟ๐ฎ๐ด๐๐ถ๐ด๐ฒ ๐๐ฒ๐ฒ ๐๐ถ๐๐๐ถ๐ด๐๐ฒ
Ontbyt ingesluit
Alle lughawe/ hotel/hawe vervoer
4dae/3 nagte MSC Armonia Bootreis vanaf Durban na Portugese eiland retoer
Alle etes in vyfster restaurante tydens bootreis
Luukse ๐ข๐๐๐๐ก๐ฉ๐๐๐ช - ๐๐๐ก๐ง๐๐ฆ๐ง๐๐๐ kajuit
Alle aktiwiteite & vertonings deur die kunstenaars aanboord The Capital Zimbali Ballito
Slegs 15 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe
Privaat 5-ster kampioenskap gholfbaan
Privaat strand (nie geskik vir swem nie)
Kenmerkende wellness spa
Verskeie restaurante en kroeรซ
Uitstekende verskeidenheid verblyfopsies
ย
๐ฆ๐๐จ๐๐ง ๐ก๐๐ ๐๐ก Bykomende etes en drankies wat nie genoem word nie, Alle Persoonlike Items, Visumkoste waar van toepassing, Enigiets wat nie genoem word as ingesluit onder insluitings nie, Oornagverblyf onderweg as gevolg van vlugaansluitings waar van toepassing Aanbiedinge is slegs 'n gids en sal wissel - ons gidsprys is gebaseer op die goedkoopste beskikbare vertrek binne die vasgestelde seisoen en beskikbaarheid is korrek ten tyde van laai.
